Probeerslag nommer 3 vir Random Gevaaalikhede
Ek lag nogsteeds vir die Naas P-bomb video. As jy dit nog nie gecheck het nie, gaan kyk hier. Hopelik laat die pics hieronder jou ook bietjie lag – mens kort seker iets positief in jou lewe op ‘n Maandag.
In ander nuus, Richard Attenborough is gister oorlede. Dis nou David (die legendariese natuurfilm-maker) se ouboet. Hy het dit at least gemaak tot by 90, ek hoop David hou langer.
Ek gaan nou nie verder aangaan oor hoe great ek is en wat ek mense per uur vra nie, ek doen eerder die Random Gevaaalikhede vir die dag! Laat dit juig!
Hehe