Random Gevaaalikhede op Jennifer Lawrence dag
Ja, dit is officially Jennifer Lawrence dag. Net omdat daar so paar privaat foto’s van die jong dame uitgelek het op die internet en nou is dit al waaroor almal praat. Met rede, sy is ongelooflik lekker. Veral in die foto’s, want sy is in baie van hulle pretty much kaal. Kan jy sê paal van staal?
Nee ek gaan nie die foto’s post nie. Jy kan “The Fapping” maklik genoeg op jou eie find. Google.
Geniet die week se Random Gevaaalikhede.
gevaaalik.com en Claudi Pieterse gaan saam leer duik. Ons het plek vir nog 3 mense om saam te kom. Hou die site dop vir die res van die week vir meer info.
1 Response
[…] Hey, kyk, dit is Jennifer Lawrence! […]