Lepel in die Random Gevaaalikhede steek
Niks is so ernstig dat jy so kwaad hoef te raak dat jy die Random Gevaaalikhede mis nie. Haal diep asem, sit agteroor en lag
Niks is so ernstig dat jy so kwaad hoef te raak dat jy die Random Gevaaalikhede mis nie. Haal diep asem, sit agteroor en lag
Nog ‘n week, nog ‘n Random Gevaaalikhede. Dankie aan almal wat weereens foto’s ingestuur het vir die Random Gevaaalikhede. Julle is ysters. Die Random Gevaaalikhede is altyd baie beter as daar van die leser...
Daardie allerdaagse dinge wat jou laat lag. Die vreemde goed wat jy sien, nie op TV nie maar terwyl jy bestuur oppad werk toe. Daardie is die goed waaruit die Random Gevaaalikhede gemaak is....
Het Maandag jou bietjie aan die balls gegryp? Ek praat hier natuurlik van metaphorical balls, nie jou actual balls nie. Jy kan dalk ‘n gevaaalike dame wees, en dan het jy nie balls nie,...
Elke Maandag en elke Donderdag is Random Gevaalikhede se dag op gevaaalik.com en dus moet jy nooit uitmis deur nie ‘n draai te kom maak nie
Maandag se hol. Hier is Random Gevaaalikhede, ‘n baie goeie manier om jou Maandag te eindig. Dit is wat ek sou doen as ek jy was. As jy dan nog vir so ruk in...
Die Random Gevaaalikhede is jou versameling van snaakse goed van regoor die internet, perfek om jou dag bietjie meer interesant en snaaks te maak
Gister het jy lekker ‘n Vrydag Bederf gekry en nou kry jy vandag ‘n Random Gevaaalikhede. Die internet is vol cool goed, snaakse goed, sexy goed en allerhande ander goed. In die Random Gevaaalikhede...
Die Random Gevaaalikhede kom altyd net wanneer ‘n mens bietjie lus is om te lag, wanneer jy dit die meeste kort. Soos byvoorbeeld elke Maandag kort mens gewoonlik so bietjie kans om te lag....
Die lente is nou hier volgens ons kalenders ook, want dit is 1 September. Is jy nie bly nie? Nou is dit weer dae van pool parties, kuier in die son en braai tot...
Dankie aan almal wat aanhou foto’s in stuur vir die Random Gevaaalikhede. Ek het vandag my gat af gelag vir van die submissions. Dankie vir al die Margaret van Wyk memes, maar ek gaan...
Dinge raak nou bietjie agter hier by gevaaalik.com. Ek sou graag wou vir julle al die posts gee wanneer julle dit verwag, maar ek spandeer meeste van die week al om te probeer geld...