Random Gevaaalikhede op ‘n Dinsdag

Gister het jy lekker ‘n Vrydag Bederf gekry en nou kry jy vandag ‘n Random Gevaaalikhede. Die internet is vol cool goed, snaakse goed, sexy goed en allerhande ander goed. In die Random Gevaaalikhede sit ons ‘n versameling van die goed bymekaar sodat jy kan wegbreek en lag vir so paar minute. Party van die foto’s wat jy sien in die Random Gevaaalikhede word ingestuur deur lesers van gevaaalik.com. Jy kan jou foto gerus mail na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

random-gevaaalikhede-20160913

random-gevaaalikhede-20160913-5

craft-beer-kit-2

Sven het nou die dag geweier om R80 vir ‘n 340ml craft bier te betaal. Moet nie ‘n sucker wees nie, maak jou eie craft bier sommer by jou huis.

random-gevaaalikhede-20160913

random-gevaaalikhede-20160913-7

random-gevaaalikhede-20160913-6

fleshlight-funny

Kry vir jou ‘n Fleshlight – Tegnologie vir draties

random-gevaaalikhede-20160913-4

random-gevaaalikhede-20160913-4

random-gevaaalikhede-20160913-3

random-gevaaalikhede-20160913-3

Blood Bath Butcher's Apron

Maak seker almal onthou jou eerste braai van die somer deur hierdie voorskoot te dra. Nie jou standaard voorskoot met blommetjies nie. Die is die voorskoot vir mans, wat effe mal is.

random-gevaaalikhede-20160913-2

random-gevaaalikhede-20160913-2

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *