Lieflik Random Gevaaalikhede
Gisteraand was ek en Sven by die Beerhouse Centurion vir gratis bier en kos. Ek het ‘n ligte hoofpyn vanoggend wat net nie wil weg nie. Mens kan dit seker verwag as daar free...
Gisteraand was ek en Sven by die Beerhouse Centurion vir gratis bier en kos. Ek het ‘n ligte hoofpyn vanoggend wat net nie wil weg nie. Mens kan dit seker verwag as daar free...
Nog ‘n Maandag in sy moer. Al wat nou vir jou voorlê op die Maandag is Random Gevaaalikhede. Onthou jy kan ook foto’s instuur na gevaaalik.com toe met email of WhatsApp. Email na gevaaalikdotcom@gmail.com...
Kry jy Random Gevaaalikhede iewers anders as op die internet? Ek dink nie so nie. Gelukkig vir jou kan jy rustig wees en ontspan. Al wat jy hoef te maak, die Random Gevaaalikhede is...
Jy kan nou jou foto vir die Random Gevaaalikhede WhatsApp na 0788452709. Luuks huh? Suid-Afrika is vol goed om voor te lag, goed wat cool is en goed wat mooi is. Neem ‘n foto en...
Wees rustig en vertrou in Random Gevaaalikhede om jou ‘n blaaskans te gee van die normale dag tot dag aktiwiteite. Jy kan jou eie bydrae maak tot die Random Gevaaalikhede deur jou foto’s te...
Dit is ‘n snaakse gevoel as jy in die groove kom. Daardie zone waar jy net baie gedoen kry. Daardie projek wat jy doen vir jouself en niemand anders nie. Dit is ‘n lekker...
Die Random Gevaaalikhede is tradisie vir elke Maandag en Donderdag op gevaaalik.com. ‘n Lekker manier om iets snaaks, iets cool, iets sexy en soms net mooi te sien terwyl jy deur ‘n Maandag struggle...
Die Random Gevaaalikhede is hier om jou ter herhinder dat jy nie alles so ernstig moet opneem nie. Jy kon ‘n hoender met ‘n lemon in jou poepol gewees het.
‘n Bachelors is hard op die sisteem. Sal altyd wees. Snaaks ‘n ‘n bachelors altyd die beste uit bring in party mense en die slegste in ander. Na die bachelors die naweek het ek...
Die Randella Beursies het gevlieg, en nou is hulle gone. As jy nie een gekry het nie, want jy wag vir payday, moet nie kommer nie want die nuwe spul is reeds oppad. As...
Nog ‘n week nog Random Gevaaalikhede. Laasweek het ek gevra of daar van julle is wat sal verkies om julle foto’s in te stuur via WhatsApp eerder as om dit in te email. Die...
Ek het gister vir die eerste keer ‘n podcast gedoen via Skype en dit was verbasend maklik. Die mag dalk net die game changer wees wat ek nodig gehad het om die gevaaalik.comedy Podcast...