Lentedag Random Gevaaalikhede

Die lente is nou hier volgens ons kalenders ook, want dit is 1 September. Is jy nie bly nie? Nou is dit weer dae van pool parties, kuier in die son en braai tot laat in die nag wanneer mens eintlik al moet slaap. Nasionale Braaidag is ook in die maand van September, en gevaaalik.com word die maand ‘n volle 6 jaar oud. Oud genoeg om skool toe te gaan.

Dankie vir die wat foto’s gestuur het vir die week se Random Gevaaalikhede. Ek het veral die camo-dress-up-outfits een geniet. Stuur gerus jou foto’s na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20160901 (2)

Random Gevaaalikhede 20160901 (3)

Waterproof Bluethooth Speaker Random Gevaaalikhede

Jou eerste pool party van die somer gaan dik tunes kort. Maak seker jy het tunes langs jou pool met die Splashproof Bluetooth Speaker vir net R649.

Random Gevaaalikhede 20160901 (4)

Random Gevaaalikhede 20160901 (5)

Random Gevaaalikhede 20160901 (6)

Gevaaalik Podcast #78 - Die Gamers sal verstaan

In die nuwe gevaaalik.comedy Podcast praat ek en my vriend Jacques oor video games: #78 – Die Gamers sal verstaan.

Random Gevaaalikhede 20160901 (7)

Random Gevaaalikhede 20160901 (8)

Random Gevaaalikhede 20160901 (9)

Random Gevaaalikhede 20160901 (10)

Random Gevaaalikhede 20160901 (11)

Blood Bath Butcher's Apron

Niks sê “Ek is in beheer van die braai” soos die Blood Bath Butcher’s Apron nie.

Random Gevaaalikhede 20160901 (12)

Random Gevaaalikhede 20160901

Random Gevaaalikhede 20160901

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *