Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

RRRRRRRRRandom Gevaaalikhede

Nog ‘n week, nog ‘n Random Gevaaalikhede. Dankie aan almal wat weereens foto’s ingestuur het vir die Random Gevaaalikhede. Julle is ysters. Die Random Gevaaalikhede is altyd baie beter as daar van die leser foto’s ook gebruik word, eerder as net die foto’s wat ek snaaks vind. As jy foto’s wil stuur vir die Random Gevaaalikhede (ons almal weet daar is baie goed in Suid-Afrika om af te neem wat snaak is) kan jy gerus jou foto stuur na gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

7ot7elj

random-gevaaalikhede-20161003-2

random-gevaaalikhede-20161003-3

random-gevaaalikhede-20161003-4

random-gevaaalikhede-20161003-5

random-gevaaalikhede-20161003-6

Dankie veral aan Dawie, wat duidelik ‘n grap kan vat al is die grap oor ouens se baard.

random-gevaaalikhede-20161003-7

random-gevaaalikhede-20161003-8

random-gevaaalikhede-20161003-9

random-gevaaalikhede-20161003-10

random-gevaaalikhede-20161003-11

random-gevaaalikhede-20161003

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *