Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede soos ‘n ou tradisie

Die Random Gevaaalikhede is tradisie vir elke Maandag en Donderdag op gevaaalik.com. ‘n Lekker manier om iets snaaks, iets cool, iets sexy en soms net mooi te sien terwyl jy deur ‘n Maandag struggle by die werk. En waarom nogal nie?

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

hemp

gevaaalik.com hemde tans beskikbaar. Ons run ‘n special vir net vandag en more: Koop ‘n gevaaalik.com hemp en kry ‘n Randella Beursie for free. Dit is reg, R280 vir ‘n gevaaalik.com hemp en jy kry ‘n Randella beursie for free. Mail jou order eenvoudig na gevaaalikdotcom@gmail.com.

random-gevaaalikhede-20161031-2

random-gevaaalikhede-20161031-3

random-gevaaalikhede-20161031-4

random-gevaaalikhede-20161031-5

karlien-tweet-finess-tydskrif

Karlien van Jaarsveld kan nie genoeg aandag kry nie, en sy kan ook nie prokureur spel nie.

random-gevaaalikhede-20161031-6

random-gevaaalikhede-20161031-7

random-gevaaalikhede-20161031-8

random-gevaaalikhede-20161031-9

wa-my-koene

Ek wou sien hoe moeilik dit regtig kan wees om ‘n YouTuber te wees. Dit is baie meer werk as wat ek gedink het, en jy kan my eerste “made for YouTube” video hier sien: Wa my Koene?

random-gevaaalikhede-20161031-10

random-gevaaalikhede-20161031-11

random-gevaaalikhede-20161031

random-gevaaalikhede-20161031

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *