Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

As dinge te ernstig raak, Random Gevaaalikhede

In nie net Suid-Afrika nie, maar ook die res van die wêreld is daar ‘n baie klein persentasie van die populasie wat dit vir die res van ons probeer versuur. 0.00000000001% van die populasie verdien om blatant geignoreer te word. Gemorsmense. Ongelukkig verkoop die media die snert wat die dose aanjaag vir die res van ons, en dan is dit soms moeilik om dit nie te ernstig op te neem nie. Dit is hoekom die Random Gevaaalikhede hier is om te help om jou te herhinder om nie alles te ernstig op te neem nie.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

random-gevaaalikhede-20161027-2

random-gevaaalikhede-20161027-2

random-gevaaalikhede-20161027-3

random-gevaaalikhede-20161027-3

random-gevaaalikhede-20161027-4

3-verskillende-daggaverkopers

‘n Interview met drie verskillende daggaverkopers.

random-gevaaalikhede-20161027-4

random-gevaaalikhede-20161027-5

random-gevaaalikhede-20161027-6

random-gevaaalikhede-20161027-8

Eendag as ek groot is wil ek saam met die Hammerhead shark schoals gaan duik in die Rooisee.

random-gevaaalikhede-20161027

random-gevaaalikhede-20161027

affordable-smartphone-redmi-note-3

As jy begin kyk na die pryse van smartphones dan moet jy vra: “Betaal ons te veel vir ons smartphones?

random-gevaaalikhede-20161027-7

Ek weet, jy is opsoek na die Vrydag Bederf, gelukkig kan ek help.

phillip-die-cool-pynappel-gevaaalik-com-t-shirt

Koop vir jou ‘n gevaaalik.com hemp. Beskikbaar vir R270 en al wat jy hoef te doen is ‘n email stuur na gevaaalikdotcom@gmail.com waar jy ons laat weet jy soek ‘n “Phillip die Cool Pynappel” hemp. Spandeer meer as R300 (Kry byvoorbeeld vir jou ‘n Randella Beursie ook vir R200) en jou shipping is verniet. Die Randella Beursies se shipping is altyd verniet, al word hulle op hul eie gekoop.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *