Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede en nog Randella Beursies oppad

Die Randella Beursies het gevlieg, en nou is hulle gone. As jy nie een gekry het nie, want jy wag vir payday, moet nie kommer nie want die nuwe spul is reeds oppad. As jy ‘n beursie soek, stel ek voor jy kry jou order vroeg in en laat weet maar net wanner jy sal betaal, na die 25ste vir meeste van ons. Daar is nog gevaaalik.com hemde oor in alles sizes behalwe XXL. As jy dus ‘n XXL soek, laat weet maar en ons sal plan maak. Andersins kan jy bietjie minder ysters pomp en dan sal jy miskien in ‘n XL in pas met bietjie minder spiere.

Alle hemde is die week op special vir R250 beskikbaar, en as jy twee of meer hemde koop is jou delivery fee ook free. ‘n Lekker verskoning om vir jou vriend ook ‘n hemp te koop as geskenk. Kry jou order in by gevaaalidotcom@gmail.com voor die prys terugkeer na normaal.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

random-gevaaalikhede-20161020

random-gevaaalikhede-20161020

random-gevaaalikhede-20161020-10

random-gevaaalikhede-20161020-9

phillip-die-cool-pynappel-gevaaalik-com-t-shirt

Altwee gevaaalik.com hemde is op special vir R250 tans. As jy twee hemde koop, dan kry jy free delivery ook. Luuks!

random-gevaaalikhede-20161020-8

random-gevaaalikhede-20161020-7

Ek weet, nou wil jy bietjie Vrydag Bederf check.

random-gevaaalikhede-20161020-6

3-verskillende-daggaverkopers

Daar word jaarliks honderder miljoene Rande se dagga verkoop in Suid-Afrika. Ons praat met drie verkillende daggaverkopers om te hoor hoe lyk die mense wie zol koop.

random-gevaaalikhede-20161020-5

random-gevaaalikhede-20161020-4

random-gevaaalikhede-20161020-3

random-gevaaalikhede-20161020-3

random-gevaaalikhede-20161020-2

random-gevaaalikhede-20161020-2

Die Randella Beursies is uitverkoop, maar nuwe stock is oppad. Kry jou order nou in om teleurstelling te voorkom.

randella-beursie-die-luiperd-voor-en-agter

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *