Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag voor Snorgustus

Dis Vrydag. Maar die Vrydag is anders. Hierdie Vrydag voel soos die dag voor kersfees. Die rede hoekom die Vrydag so voel is oor dit more Snorgustus is.

Ek sou julle graag wou vertel van iets kak wat een of ander Afrikaans pop-ster aangejaag het. Ek sou graag wou kwaad wees oor die konte wat staak. Ek sou graag vir julle wou vertel hoeveel van ‘n poes Julius Malema is. Ek kan net nie. Vandag is ‘n goeie dag, die wederkoms van Snorgutus is mider as 24 uur weg en dit gaan befok wees. Sien julle daar.

Geniet die Vrydag Bederf. Check julle more. Laat weet ons wat julle dink op Facebook of Twitter.

You may also like...

1 Response

  1. Bennie boekwurm says:

    Goeie GROS………..

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *