Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dames met six-packs, sal jy?

Die meisies is baie meer aktief as wat jy is. Hulle sit nie net op hulle gat voor die TV en bier drink nie. Nee uit gaan om te suip saam jou pelle is nie ‘n sport nie. Maar dit is alles is nie belangrik nie. Die vraag is sal jy die dames saag laat dit lyk of jy ‘n vuur probeer blus met jou pelvis? Of sal jy eerder maar weer draadtrek op die bank terwyl jy Fashion TV kyk?

Laat weet ons wat julle dink op ons Facebook page of ons twitter page of los dit in die comments hier onder. Of jy kan net niks sê nie en saam ons kom party by Snorgustus 2011.

You may also like...

4 Responses

  1. Bennie says:

    Ja fokken JA!

  2. rustymh says:

    Verseker ja. Hoe fikser, hoe gevaaaliker 🙂

  3. LeKeR FrIk says:

    Fok Ja!!!! Ek dink ek gaan bietjie by ‘n gym gaan aansluit… Net vir die gevaaalike dames!!! of net voor die gym gaan sit en bier drink!

  4. Turf jakkels says:

    Mar mos nou mar natuurlik ja

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *