Tagged: gevaaalike dames

Stoute Boudjies op Hump Day 0

Stoute Boudjies op Hump Day

Party mense noem dit Hump Day, Klein Vrydag of Woensdag. By ons is dit Stoute Boudjies dag. Julle weet dit al klaar en dit is hoekom julle hier is. Die volgende twee weke is...

Vrydag Bederf en dis National Cleavage day 0

Vrydag Bederf en dis National Cleavage day

Ja dit is National Cleavage Day. Dus het die week se Vrydag Bederf ‘n theme. Raai wat dit is? Vyftig randjies vir jou. Elke foto het cleavage behalwe een want dit was net vir...

Stoute Boudjies – Die week is te lank 0

Stoute Boudjies – Die week is te lank

Die week sleep behoorlik sy voete. Dit voel asof dit al Vrydag moet wees, maar die babbelas van die naweek pla nog al is dit Woensdag. Stoute Boudjies dag. Vanaand gaan ons nog ‘n...

Vrydag Bederf voor die MK Awards 0

Vrydag Bederf voor die MK Awards

Hier is die week se Vrydag Bederf, en dis lekker vroeg. Vanaand gaan ek en Posduif die MK Awards bywoon. As jy wil kan jy die live broadcast kyk op MK op DSTV vanaand....

Stoute Boudjies vat môre af 0

Stoute Boudjies vat môre af

Dis reg, ek gee julle almal toestemming om vir julle baas ‘n vet fokken toffie te gooi en môre nie te gaan werk nie. Ek gaan beslis nie môre werk nie en as ek...

Vrydag Bederf dank die gode 0

Vrydag Bederf dank die gode

Die was ‘n super lang week. Nou is dit darem tyd vir ‘n Vrydag Bederf, fok weet julle almal kort dit. Ons wil net vir elkeen wat ons podcast die week geluister het sê...

Vrydag Bederf met Enji Night 1

Vrydag Bederf met Enji Night

Dit is tyd vir die week se Vrydag Bederf. Jirre kyk hoe breed smile jy nou! Die eerste girl in vandag se Vrydag Bederf is Enji Night. Sy is ‘n cosplayer (as jy nie...

Stoute Boudjies vir die massas 1

Stoute Boudjies vir die massas

Voor ons by die Stoute Boudjies kom moet ek julle eers vertel van Dr. Ruth(less). Vir dié van julle wat slaap, Dr. Ruth(less) het vandag haar eerste post op gevaaalik.com gehad. As jy dit...

Vrydag Bederf Awe 0

Vrydag Bederf Awe

Ek suig met die hele rugby wenner kies ding. Vanoggend se game tussen die Blues en die Chiefs het ek heeltemal verkeerd gekies. Gelukkig is ek goed met belangrike dinge soos die Vrydag Bederf...

Vrydag Bederf en die rugby is aan 2

Vrydag Bederf en die rugby is aan

Die Super Rugby het afgeskop en ek suig balls met die uitkoms van games voorspel, so ek moet maar bly by Vrydag Bederf. Sover het ek altwee games verkeerd predict in ons Superbru pool....

Vrydag Bederf vir almal 13

Vrydag Bederf vir almal

Vandag het ons in die Vrydag Bederf iets vir elkeen van julle. Dames wat gamer ouens sal laat opgewonde raak, soos in die tweede foto. Dames met tattoo’s, dames sonder bra’s, blonds, brunettes, dames wat...

Maak jou skietding skoon met die hulp van ‘n dame 2

Maak jou skietding skoon met die hulp van ‘n dame

Dit is ‘n goeie idee om jou geweer elke nou en dan skoon te maak. ‘n Vuil geweer is nooit goed nie. In hierdie video wys ‘n dame jou hoe om jou geweer skoon...