Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf Awe

Ek suig met die hele rugby wenner kies ding. Vanoggend se game tussen die Blues en die Chiefs het ek heeltemal verkeerd gekies. Gelukkig is ek goed met belangrike dinge soos die Vrydag Bederf aanmekaar sit vir julle.

Daar kom ‘n nuwe feature na ons site toe binne kort. Maar ek kan nog nie vir julle sê wat dit is nie. Al wat ek wel kan sê is dat dit awesome gaan wees. Vir nou gaan julle na die Vrydag Bederf moet kyk. Die week is daar soortvan ‘n tema in die Vrydag Bederf. Kyk of julle kan raai wat dit is.

Geniet die week se Vrydag Bederf en geniet julle naweek.

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *