Maak jou skietding skoon met die hulp van ‘n dame
Dit is ‘n goeie idee om jou geweer elke nou en dan skoon te maak. ‘n Vuil geweer is nooit goed nie. In hierdie video wys ‘n dame jou hoe om jou geweer skoon te maak. Miskien kan jy sommer jou pype ook sommer bietjie skoon maak terwyl jy die video kyk. Dankie aan Kevin vir die een.
Ek moet bieg, na ek hierdie video gekyk het is my skietding baie skoon.
Die hoofrede hoekom ek a Glock gekoop het !