Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf met Enji Night

Dit is tyd vir die week se Vrydag Bederf. Jirre kyk hoe breed smile jy nou! Die eerste girl in vandag se Vrydag Bederf is Enji Night. Sy is ‘n cosplayer (as jy nie weet wat dit is nie gebruik Google) van Hungary af. Sy is nie net mooi nie maar sal actaully suggestions vat van haar fans op haar Facebook page oor wat om volgende aan te trek. Sy is baie vriendelik met haar fans op haar Facebook page en probeer almal antwoord. So gaan maak ‘n draai en sê hello, moet net nie ‘n pervy doos wees nie.

Onthou om jou vraag vir Dr. Ruth(less) te gaan los. Sy kan nie wag om Maandag weer vir julle bietjie raad en ‘n nuwe foto te gee nie.

In ander nuus Garreth Cliff is in die kak want hy het gejaag met sy kar. Lekker. Ek like nie 5FM of vir ou Garreth nie, so dit pas my mooi. Die Chiefs het die Crusadres gewen vanoggend in die Super Rugby. Lyk my die Crusaders sukkel die jaar. More is RAMfest! Die hele gevaaalik.com crew is gereed vir party en gaan more oggend ons pad maak na RAMfest in Johannesburg. Meeste van ons, Ant klap die RAMfest in Kaapstad die jaar.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

 

You may also like...

1 Response

  1. July 27, 2014

    […] word. Gelukkig is daar altyd Cosplay girls. Van die meer bekende cosplay dames is Jessica Nigri, Enji Night en LeeAnna Vamp, jy kan 3 foto's van LeAnna sien hier […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *