Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf en die rugby is aan

Die Super Rugby het afgeskop en ek suig balls met die uitkoms van games voorspel, so ek moet maar bly by Vrydag Bederf. Sover het ek altwee games verkeerd predict in ons Superbru pool. Baie mooi aan die mense wat slimmer as ek is. Dit is nie te laat om ons pool te join nie. Click net op die Superbru leader board aan die regterkant van die site.

Vir die van julle wat vandag by die werk na die Vrydag Bederf kyk, wees versigtig. Daar het so ‘n paar amper nipples deurgegly. Niks ernstig nie, net twee, maar wees gewaarsku. As die semi-nipples jou pla is daar ‘n ietsie special vir jou heel onder op vandag se Vrydag Bederf.

Lekker naweek. Geniet vandag se Vrydag Bederf en gaan sign Yolandi se petition.

Vir die grensers:

You may also like...

2 Responses

  1. special k says:

    Dankie. Lekker ek like waar Yolandi so slaaid in die laaste een 🙂 sy hoort def opi cover van Playboy (. )( .) sys 100%

  2. Reimert says:

    FOK JA!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *