Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf vir almal

Vandag het ons in die Vrydag Bederf iets vir elkeen van julle. Dames wat gamer ouens sal laat opgewonde raak, soos in die tweede foto. Dames met tattoo’s, dames sonder bra’s, blonds, brunettes, dames wat amper vir jou alles wys en dames in bikini’s. Glad nie ‘n slegte versameling nie.

Dan moet julle ook onthou van ons Superbru pool waar jy elke naweek vir jou ‘n bottel Jägermeister kan losslaan. Dit kos niks om deel te neem nie en die pryse is cool. Vir meer info lees hier: gevaaalik.com Superbru Pool. As jy nie deelneem nie gaan jy spyt wees. Dames, ouens, rugbykenners, Pieter de Villiers, almal is welkom.

Geniet hierdie week se Vrydag Bederf.

You may also like...

13 Responses

  1. Francois says:

    eina

  2. Rufio says:

    Ek verstaan nie hoe julle ‘n runner-up kan wees vir “best music blog” nie. Ek het bietjie deur julle site gegaan en dis 90% foto’s van chicks wat julle van die internet aftrek waarop julle julle eie blog se naam sit. Dan is daar 4% musiek wat meestal net YouTube videos is en 6% kak wat julle ook maar net aggregate. Hier is nie juis iets oorspronkliks nie.

  3. Stix says:

    Hi Rufio,

    Dankie vir jou comment. Aangesien jy die tyd gevat het om vir ons ‘n comment te los sal ek die tyd vat om te reply.

    Ons was runner-up vir “Best Music Blog” oor mense vir ons gestem het. As jy nie dink die resensies, Youtube video’s, interviews met bands is genoeg musiek nie is dit ook ok. Ek weet nie regtig wat jy bedoel met “6% kak wat julle aggregate” nie. Dan sê jy die site is 90% vol foto’s van “chicks” wat julle van die internet af trek. Wel, tot ‘n mate is jy reg. Ons trek baie foto’s van die internet af en sit ons logo daarop, soos wat baie ander sites ook maar doen. Dit is deel van die rede hoekom mense blogs lees: Hulle kies ‘n blog wat hulle like oor die blog die werk doen deur die internet te surf en dan die beste goed te versamel. Wat jy wel verkeerd is mee is dat 90% van ons site uit die “foto’s van chicks” bestaan. Duidelik het jy nie baie ver deur ons site gegaan nie. Ons doen soms ook interview met dames of feature net dames wat op ons site wil wees in die Vrydag Bederf of Stoute Boudjies.

    Ons is ‘n lifestyle, music en entertainment site. Dus het ons snaakse goed, stories, dames, nuus oor games, geeky goed, kompitisies, musiek videos, album resensies, boek resensies, FAIL videos, snaakse foto’s, interviews, podcasts, grappe of pretty much enige ding wat ons op die site wil sit. Van die mense wat die site besoek like dit, sommiges like dit nie en sommiges maak asof hulle dit nie like nie.

    Rufio as jy nie die site like nie (dit is half hoe dit voorkom in jou comment) voel vry om nie die site te besoek nie. Dankie wel dat jy kom loer na die Vrydag Bederf en bietjie onder die oppervlak van gevaaalik.com rond gekrap het.

    Weereens dankie dat jy die tyd gevat het om te comment en die site te besoek. Ook baie dankie aan al die mense wat gevaaalik.com like vir wat gevaaalik.com is.

    Gevaaalike groete,

    Stix

  4. Rufio says:

    Sien dit eerder as opbouende kritiek. Ek het eers gedog ek land op Watkykjy se “tekkie team” blog, toe sien ek dit is ander mense wat die blog run. Ek sal van tyd tot tyd kom inloer om te sien of ek weer deur 20 foto’s moet scroll voor ek by leesstof uitkom. Thanks.

  5. Ant says:

    Rufio, ek ken jou nie, maar ek like jou nie. Sien dat as opboudende kritiek.

  6. Stix says:

    O nee goed dan. Voel vry om in te loer net wanner jy wil. Ons werk aan ‘n plan dat mens nie meer deur al die foto’s hoef te scroll nie. Ongelukkig vat dit tyd en resources wat ons op die stadium nie het nie.

    Dankie vir jou opbouende kritiek.

  7. Slutfucker says:

    Lekker Rufio jou kont voel vry om ander sites te gaan visit wat net leesstof bevat as jy nie van tiette en ass hou nie!!!

  8. Adama says:

    Seker ‘n stadige dag by Pa se bou maatskappy Rufio…daardie emails gaan hulself nie lees nie.
    Opbouende kritiek is wanneer jy probeer help deur vorendag te kom met goeie idees vir artikels of onderwerpe – byv Gevaaalik – dankie vir die kere wat julle dit vir my makliker maak om besig te lyk as hoof van my pa se Marketing afdeling. Kan julle in vervolg dalk ‘n paar artikels oor my held Jurie Els doen – soos waar is hy nou en hoekom verkoop sy cd’s vir so goedkoop?”

    Gebruik bogenoemde as template in vervolg – en voel welkom om Jurie te vervang met Gerhard or Bobbie na hartelus.

    Gevaalik – dankie vir die kere wat julle my dag so bietjie beter maak met die humor en/of fotos van dames, oftewel “chicks” as jy van die oos-rand af is.

  9. Rufio says:

    @Ant Goeie redenasie. @Slutfucker Die hele internet is vol tiete en ass en daar is spesifieke sites daarvoor – beter sites, in fact wat poes ook was. Dis wat ek met “aggregate” bedoel – ‘n site waar jy net ‘n klomp stront wat jy op die internet vind gaan saamgooi. My punt is, as ek hierdie site besoek en daar is ‘n foto van ‘n chick op die main page, weet ek dat daar 20 pics gaan wees waardeur ek moet scroll, so ek maak die tab toe, want die kans is dat daar net chicks oor die hele bladsy gaan wees. Wanneer daar iets oor musiek geskryf word, sal ek actually begin lees. Julle besef dit miskien nie, maar mense soos ek wat van die werk af surf kan nie so bladsy oophou nie. Of dit nou porn is of net meisies in bikinis, as werksmense se base of kollegas dit sien dink hulle “hierdie ou sit en porn surf”.

    Dink bietjie verder as jou fokken neus. Die site limit homself. Daar is firewalls en software wat hierdie goed optel en eventually die URL block. As FNB (en hierdie is nou net ‘n voorbeeld) besluit om die URL te block oor wat hulle as “porn” perceive, het jy omtrent 2500 minder mense wat die site sal besoek.

    Ek dink die ouens van hierdie site skiet hulleself in die voet deur bogenoemde. Ek het die site vandag ontdek en gee advies omdat ekself in IT is en op cororate netwerke werk. Gaan kyk na julle stats (as julle Google Analytics gebruik). Gaan kyk na die gemiddelde tyd wat mense op die site spandeer. Ek wed jou dis minder as 2 minute.

    As jou eerste reaksie is om mense te se om te fokof, se dit weinig van jou intelek.

  10. Ant says:

    Ek wil nie hê jy moet fokof nie Rufio, dit is lekker om elke keer jou naam hardop te sê wanneer ek dit raaksien. RUFIO!

    RUFIO!

    RUFIO!

  11. Stix says:

    Ons is heeltemal bewus van die feit dat ons URL by seker plekke blocked is. ABSA is een van die plekke waar jy nie gevaaalik.com kan browse nie, ook in Dubai of meeste van die Arab Emirates is ons URL blocked. Maar ons gaan nie ons site verander oor sekere plekke met besemstokke in hul holle gebore is nie.

    Ek het geweet van die goed van dag een. Ek was self in IT en was Network admin by ‘n groot maatskappy toe ons gevaaalik.com begin het. Hoeveel het jy my voor gewed oor ons gemiddelde tyd op site? Want wat dit ookal was, jy skuld my. Ons gemiddelde tyd op site is so paar sekondes kort van vier minute. Limit ons onself deur dames op die site te sit? Moontlik, maar ‘n regte fan van die site gaan van sy foon af op gevaaalik.com of as hy in die aand by die huis kom dan besoek hy gevaaalik.com.

    Dink jy nie as ons wou agteroor buig vir advertisers ens dan sou ons miskien die blog in engels gedoen het, of nie gevloek het nie of nie die dames op die site gehad het nie? Maar op die ou einde van die dag gaan dit oor die mense wat die site elke dag besoek en wat hulle wil hê. Eenvoudig regtig.

  12. Joe says:

    Dankie vir die kommentaar. Ek wonder net oor die volgende. Jy skryf:

    “As jou eerste reaksie is om mense te se [sic] om te fokof [sic], se [sic] dit weinig van jou intelek [sic].”

    Wat jy dus geskryf het, is dat as mens se eerste reaksie is om vir mense te sê hulle moet weggaan, sê mens se eerste reaksie baie min van mens se eie intellek (vir die persoon wat mens wil hê moet verkas). Met ander woorde kan mens maar min van iemand se intellek aflei as sy eerste reaksie is om vir jou te sê fokkof.

    Wag, wat was die punt van daardie sin dan nou?

  13. Joe says:

    O, amper vergeet ek hiervan:

    “@Slutfucker Die hele internet is vol tiete en ass en daar is spesifieke sites daarvoor – beter sites, in fact wat poes ook was.”

    Ek dink sites waar daar poes “gewas” word, is beslis te wild vir gevaaalik.com. Dit sal jy nie hier vind nie. 😉

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *