Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #100 – Jonk, dom en vol drank

As jy jonk is doen jy dom goed, veral as jy vol testosteroon en drank is. Dit is meestal wat ek en Sven bespreek in hierdie episode van die gevaaalik.comedy Podcast. Die is ook episode 100 van die grootste en bekendste Afrikaans komedie podcast in die wêreld. ‘n Mylpaal wat ek gemik het om te bereik voor 15 November 2017 wanneer die Soundcloud subscription vir die podcast expire.

Dit was lekker om weer vir Sven terug te hê op die show, en daar is nog ‘n episode wat klaar record is saam met hom wat jy ook sal kry voor 15 November.

As jy wil help om die podcast aan die gang te hou, kan jy die volgende doen om te help:

Koop iets by gevaaalik.com/shop

Koop iets by gevaaalik.com/mantality

Maak seker dat jy subscribe aan die gevaaalik.comedy Podcast:

Bonus punte vir die van julle wat ‘n review en rating los op iTunes om ons te help stoot na bo in die rankings. Geniet die epsidode van die gevaaalik.comedy Podcast. Nie vir sensitiewe luisteraars nie.

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die host/s of gaste se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *