Hoe was jou naweek? met Stix 17/06/2020
In die week se podcast praat ek oor fair use van musiek in online streams en videos. Ek praat ook oor “memento mori” en die feit dat ons almal eendag die emmer gaan skop, for lack of a better term. Dit klink dalk vreeslik morbied, maar dit is eintlik iets om voor dankbaar te wees, solank jou perspektief net reg is.
Vir die van julle wat die podcast wil hoor op ‘n Maandag sodra hy drop gaan subscribe op Spotify, Google Play of iTunes. Indien jy nie subscribe nie sal jy nie weet daar is ‘n nuwe episode uit tot ek dit post hier op gevaaalik.com nie. Skokkend, ek weet.
Waar kan jy “Hoe was jou naweek?” luister?
- Anchor
- Apple Podcasts
- Google Podcasts
- Spotify
- Breaker
- Castbox
- Overcast
- Pocket Casts
- RadioPublic
- Stitcher
Jy kan ook net op watter podcast app jy ookal gebruik gaan soek vir “Hoe was jou naweek?” en dan sal jy die podcast kry. Bonus punte vir die van julle wat die podcast gaan rate en review op iTunes en Apple Podcast.