Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hoe was jou naweek? met Stix 14-07-2020

Episode 5 van season 3, ek dink. In die week se episode praat ek oor die dood van ‘n baie goeie vriend, hoe kwaad ek is en hoe hartsteer ek is. Ek bespreek ook “Facebook-degrees” en die hypocrisy van mense wat preek vir ander mense op social media en die werid tye waarin ons lewe.

Ek het ‘n week geskip want laasweek was my gemoedstoestand nie reg vir praat waaroor ek gepraat het nie. Lekker luister en drop vir my ‘n DM op Instagram of stuur ‘n email na stix[at]gevaaalik[dot]com met jou feedback, opinie of insette.

Waar kan jy “Hoe was jou naweek?” luister?

Jy kan ook net op watter podcast app jy ookal gebruik gaan soek vir “Hoe was jou naweek?” en dan sal jy die podcast kry. Bonus punte vir die van julle wat die podcast gaan rate en review op iTunes en Apple Podcast.

Die song aan die begin van die week se podcast is “Hypa Hypa” deur Eskimo Callboy.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *