Hoe was jou naweek? 2019-12-02
Weet jy van “perineum sunning”? Waar jy jou hol blootstel aan direkte sonlig, omdat hippies met kristalle sê dit is goed vir jou. Dit is snert, en een van die dinge waaroor ek praat in die week se “Hoe was jou naweek?” podcast. Ek praat ook oor die feit dat die term “postman” nou vervang word met “post-person” en hoe vertraag die hele saak is. Basies so effens van ‘n rant-cast, en niks wat jy te ernstig moet opneem nie.
Waar kan jy Afrikaanse podcast “Hoe was jou naweek?” luister?
- Anchor
- Apple Podcasts
- Google Podcasts
- Spotify
- Breaker
- Castbox
- Overcast
- Pocket Casts
- RadioPublic
- Stitcher
Jy kan ook net op watter podcast app jy ookal gebruik gaan soek vir “Hoe was jou naweek?” en dan sal jy die podcast kry. Bonus punte vir die van julle wat die podcast gaan rate en review op iTunes en Apple Podcast.