Onverwagte vakansiedag Random Gevaaalikhede
Deesdae spandeer ek al hoe meer tyd op Instagram as enige van die ander social media networks. Op Instagram is dit maklik genoeg om nog net te sien waarin jy belangstel. In my geval...
Deesdae spandeer ek al hoe meer tyd op Instagram as enige van die ander social media networks. Op Instagram is dit maklik genoeg om nog net te sien waarin jy belangstel. In my geval...
Meeste van julle wat na die site toe kom sal al ‘n Ozzy Man video gesien het. Ozzy Man is ‘n snaakse bra van Australia. Hy het al ‘n paar YouTube channels gehad, en...
Ek weet. Jy eht hierdie Random Gevaaalikhede eintlik gister gesoek. Darem het ek iets anders vir jou gister op die site gelaai om na te loer. Ja, ek sou ook gou na die home...
Op ‘n stadium was bell-bottom jeans die in ding. Toe fidget spinners en ‘n baard. Die skape het gemaak soos hulle die modelle in die tydskrufte sien maak het, en oor tien jaar gaan...
Dit is ‘n interesante oefening om elke dag te sit en net die eerste ding wat in jou kop opduik neer te skryf. Ek doen dit self nou al vir naby aan 8 jaar....
Jimi Hendrix het guitar verkeerd om gespeel. Hy het letterlik ‘n regterhand guitar net omgedraai sodat die treble E snaar bo is. Nie eintlik verkeerd nie, net een van die maniere hoe Jimi Hendrix...
Is jy reg om hierdie week se gat te skop? Jy beter wees, want of jy reg is of nie die week is hier. As jy jou week by die ballas wil gryp stel...
Ek hou van animasie. Dit is steeds vir my een van die coolste maniere van kreatiewe uitdrukking wat daar is en ek het moer baie respek vir enige iemand wat dit kan doen. Dit...
Nog ‘n week om aan die eiers te gryp. Hoekom sal jy nie? Jy is die baas van hierdie week. En as jy die moer in raak maak’n draai by Random Gevaaalikhede. Of vat...
Ek wou eintlik laasweek al hierdie video met julle deel. Dit is nie elke dag dat Slipknot ‘n nuwe song uitbring nie. Veral nie ‘n nuwe song wat klink asof jy van die Slipknot...
Maandae is kak. Daar is nie regtig ‘n beter manier om dit te beskryf nie. Maandae kan beter gaan, as jy seker maak jy vang die Random Gevaaalikhede. Dit sal ‘n glimlag op jou...
Daar is ‘n hele paar nuwe dinge en nuusbrokkies wat ek graag met julle wil deel. Ek gaan probeer om by dit alles uit te kom die week. Van dit is musiek verwant, van...