‘n Straatvis geheime video en Random Gevaaalikhede
Hou aan om daardie Random Gevaaalikhede in te laat rol! As jy ‘n meme of grap gekry het via WhatsApp of Facebook Messenger, deel dit met gevaaalik.com se lesers deur dit na my toe...
Hou aan om daardie Random Gevaaalikhede in te laat rol! As jy ‘n meme of grap gekry het via WhatsApp of Facebook Messenger, deel dit met gevaaalik.com se lesers deur dit na my toe...
Tyd vir jou om Random Gevaaalikhede te check en bietjie te glimlag vir die dag. Gryp jou foon en raak deel van die Random Gevaaalikhede deur jou foto of meme te stuur vir my...
Ek weet, jy het eintlik al die Random Gevaaalikhede gister verwag. Snaaks hoe ek op vakansie kan gaan en nie ‘n enkele post mis nie. Hier sit ek nou weer en werk soos ‘n...
‘n Week weg van gevaaalik.com en meer mense besoek die site as in die laaste 2 maande. Wat beteken dit? Miskien dat ek seker moet maak elke post word 08:00 op die gevaaalik.com Facebook page...
Dinge gaan lekker in die Kaap. Wel, ek hoop so, want ek het hierdie al geskryf op Vrydag 10 Augustus. Gaan loer gerus na my Instagram of Twitter want ek sou tien teen een nou...
Die snaakse ding van wat ek doen is die feit dat ek kan werk enige plek waar ek internet het. Die week is ek nie op kantoor nie want ek is in die Kaap....
“It going to take a lot to drag me away from you.” Lirieke wat deesdae meer betekenis het vir Suid-Afrikaners as gewoonlik. Toto se song “Africa”. Een wat meeste mense ken, veral ons Afrika-kinders. Leo...
Hoe voel jy vandag na die naweek? Het die Maandag-blues jou gevang? Is jy in ‘n dip? Maak die stand van alles jou sommer die moer in en moedeloos op een slag? Die oplossing is...
Laasweek se geheime video het my so lus gemaak vir Rage Against the Machine dat ek sommer besluit het om die week se geheime video “Maggie’s Farm” te maak. Dit is een van die RATM...
Almal het daardie meme gekry via WhatsApp wat hulle dink baie snaaks is. Nie net kan jy dit aanstuur op WhatsApp nie, jy kan ook daardie meme deel met die Random Gevaaalikhede op gevaaalik.com....
Right, die geheime video is die video hier onder. Geluk, nou weet jy wat die geheime video is. Het jy al ooit gewonder hoe dit soul klink as jy Rage Against the Machines meng...
Waar hang jy uit as jy op die internet is? Ek spandeer, glo dit of nie, meeste van my tyd op gevaaalik.com. Ek kyk deesdae meer YouTube as wat ek Netflix kyk, maar ek...