Kopskote en metal haas geheime videos met Random Gevaaalikhede
Die week het ek besluit om twee geheime videos te drop saam met die Random Gevaaalikhede. Die eerste video is van Frog Leap Studios, ‘n metal cover van “Feel Good Inc.”. Hou veral die...
Die week het ek besluit om twee geheime videos te drop saam met die Random Gevaaalikhede. Die eerste video is van Frog Leap Studios, ‘n metal cover van “Feel Good Inc.”. Hou veral die...
Suid-Afrika se nuutste meme het nou ‘n kief hemp geword! Eerder as panic oor een van Suid-Afrika se belangrikste instansies bestuur word deur ‘n spul breinlose morone, kan ons lag daaroor en vir hulle...
‘n Guitar wat gemaak is met ‘n graaf. Die graaf-kitaar. As jy weet wat jy doen kan jy cool klanke uit die kitaar kryal het hy net drie snare. Wierd, cool, blues, hill billy...
Random Gevaaalikhede om jou dag mee te begin. Maar moet nie vas hak hier op die Random Gevaaalikhede nie. Dit is nog vroeg in die dag en baie dinge om te doen. Soos jy...
Jy ken die drill. Dinge is laat en agter. Tyd om sokkies op te trek. Terwyl jy jou sokkies optrek help dit altyd om goeie musiek te hê, soos Tenacious D. Tenacious D is...
Ek het aspris die Random Gevaaalikhede bietjie terug gehou. Dinsdae op gevaaalik.com neig gewoonlik na die stil kant. Nie vandag nie. Vandag kry jy darem Random Gevaaalikhede. Snaakse, cool, mooi, interesante, maar meestal snaakse...
As die inhoud van gevaaalik.com oor die komende weke bietjie weird raak. Ek moet iets bietjie probeer. Jy het seker al van die Englese stukke gesien. Ek gaan weer bietjie interviews probeer op die...
Miskien laat, maar eerder laat as nooit, of hoe? Die Random Gevaaalikhede is bietjie laat, maar nie heeltemal laat nie. Laat in die aand. As jy seker wil maak jy mis niks nie, kry...
Toe ek op hoërskool was, was daar ‘n kanaal op DSTV met die naam MTV. Die kanaal het musiek videos gespeel. Een van die videos wat op “hard rotation” was in 2001/2002 was The Dandy...
Dankie aan almal wat foto’s en memes instuur vir die Random Gevaaalikhede! Dit help regtig baie. Ek is bly om te sien dat dit maklik genoeg is vir meeste van julle om die goed te stuur vir...
Jy kry regte beef, ‘n lekker vet steak wat jy braai. Jy kry ook regte beef soos die beef tussen Jose Aldo en Connor McGregor. Dan kry jy rap beef, soos wat tans aangaan tussen...
Die lente is hier, al is dit vandag weer lekker koel in Pretoria. Almal se Facebook status updates het mos die naweek gegaan oor die lente wat nou begin het, net ingeval jy nie...