Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Geheime video agter ‘n masker en Random Gevaaalikhede

Ek wou eintlik laasweek al hierdie video met julle deel. Dit is nie elke dag dat Slipknot ‘n nuwe song uitbring nie. Veral nie ‘n nuwe song wat klink asof jy van die Slipknot album af getrek is en deur ‘n The Gray Chapter album-masjien gesit is. All in all ‘n great Slipknot song. Interesante feit, Clown van Slipknot direct ook baie van hulle videos en hy is al verantwoordelik gewees vir so paar shortfilms ook.

Geniet die Slipknot tune en die Random Gevaaalikhede.

Loading…

As jy goeie boom wil groei, gaan jy goeie sade moet kry. Lees hier oor hoe om dagga-sade in SA te kry.

Die perfekte geskenk vir kersfees vir jouself of vir ‘n vriend. Click hier onder en sien al die GVLK hemde.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *