Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Geheime Voodoo video en Random Gevaaalikhede

Jimi Hendrix het guitar verkeerd om gespeel. Hy het letterlik ‘n regterhand guitar net omgedraai sodat die treble E snaar bo is. Nie eintlik verkeerd nie, net een van die maniere hoe Jimi Hendrix kon guitar speel. Ongelooflik indrukwekkend om te sien. Die week se geheime video is Eric Gales wat ‘n cover van “Voodoo Child” doen. Die cover is eintlik ‘n medly. Eric speel guitar soos wat Jimi hendrix het. Dit is awesome. Kyk dit.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Loading…

Kry jou eie Superhigh hemp hier.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *