Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hot Batgirl geheime video en Random Gevaaalikhede

Ek hou van animasie. Dit is steeds vir my een van die coolste maniere van kreatiewe uitdrukking wat daar is en ek het moer baie respek vir enige iemand wat dit kan doen. Dit is nog beter as daardie animator ‘n storie kan vertel en snaaks is op dieselfde tyd. Batmetal is een van daardie animasie goed wat jy nooit sonder animasie gedoen sou kon kry nie. ‘n Ou (of twee) met ‘n idee wat bereid is om die tyd in te sit en dit te maak, en dit is awesome.

Vandag se geheime video is “Batmetal Forever”. Dit is snaaks, die tweede song is deur Dethklok en Batgirl is hot! Miskien is dit haar Oos-Europese aksent. EN vir die van julle wat reken julle verstaan nie metal musiek nie, “want die ou skree net” daar is subtitles vir die wat nie ore het nie.

Geniet die geheime video en Random Gevaaalikhede.

Loading…

Vir die stoner ou, of dame, in jou lewe.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *