Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gesig-tattoo geheime video en Random Gevaaalikhede

Op ‘n stadium was bell-bottom jeans die in ding. Toe fidget spinners en ‘n baard. Die skape het gemaak soos hulle die modelle in die tydskrufte sien maak het, en oor tien jaar gaan al die skape sê: “Wat het ek ooit gedink?”

Darem kan jy jou bell-bottom jeans weg en fidget spinner weg moer, of jou baard skeer. ‘n Gesig-tattoo aan die ander kant is bietjie meer van ‘n bitch om ontslae te raak van wanneer jy besef jy het net geval vir ‘n fad. Vra maar net hierdie tattoo artists. As almal anders iets doen, dan is dit tien teen een ‘n goeie idee om mooi te dink voor jy dieselfde ding doen.

Geniet die week se geheime video en die Random Gevaaalikhede.

P.S. Onthou om seker te maak dat jy die nuusbrief kry elke week, want hy is vol links na alles wat jy moontlik die week gemis het op gevaaalik.com.

Loading…

Die GVLK Superhigh hemp kom in ‘n mans snit en dames snit, dus is dit ‘n lekker geskenk vir daardie vriend of vriendin wat boom smaak. Kry die Superhigh hemp op komedie.co.za.

Of miskien is die beste geskenk om te gee so paar dagga-sade sodat jou vriend sommer sy eie boom kan groei. Hier is hoe jy sade kry in Suid-Afrika.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *