Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Anderson “The Spider” Silva

As jy die UFC kyk sal jy weet dat Anderson Silva is elke keer ‘n exciting fight om te kyk. Hy is pond vir pond die beste fighter wat daar tans in professional mixed martial arts is. Die rede hoekom Anderson Silva so fokken gevaaalik is, is oor sy counter striking. As jy swing na Anderson Silva beter jy raak slaan, want as jy mis gaan hy ‘n gap sien en jou ‘n vuis, voet, elmboog of knieg in die gesig gee.

MMA is nie vir almal nie. Die ouens moer soms die lewende kak uit mekaar uit en nie almal dink dit is entertaining nie. Ek like dit. Dit is fun om te kyk en die ouens se skill is ongelooflik, veral ouens soos Anderson Silva. As jy ‘n ander rede soek om te kyk, wat van Arianny Celeste wat een van die UFC ring girls is. O, nou wil jy kyk? Jou perv.

Arianny Celeste UFC ring girl

Hier is ‘n compilation video met van Anderson Silva se beste knockouts en submissions. Ja Anderson Silva is nie net ‘n mean striker nie hy het ook ‘n swartbelt in Brazilian Jiu Jitsu. Hy is die UFC Middleweight Champion vir ‘n rede. Dan nog ‘n foto van Arianny Celeste, want ek is ‘n fokken nice ou. O, en al like ek MMA en die UFC sal jy my nogsteeds nie in Tapout t-hemp sien nie, nooit nie.

Arianny Celeste on the cover of Maxim

You may also like...

6 Responses

  1. Henno says:

    Hey Stix.
    Gaan search bietjie hierdie man ook: Alistair Overeem.
    Of better yet, hier’s so klein youtube clip oor hom: http://youtu.be/qFvM0A9HGo8.
    Hierdie man mag maar bliksem.
    & beste van als? Hy’s ‘n kaaskop. So reg uit onse Nederland.
    Hup Holland Hup!

  2. Stix says:

    @Henno: Hey Bra. Yes ek ken vir Alistair Overeem al van sy Pride en K1 dae af. Hy is die ou wat vir Brock Lesnar so hard in die lewer geskop het dat Brock retire het. Alistair Overeem was veronderstel on teen Junior Dos Santos te fight so rukkie terug, maar toe het hy positief getoets vir te veel testosteroon.

    Hy is ‘n aweosme fighter, maar ek dink as Alistair Overeem en Anderson Silva in dieselfde wieghtclass was sou Silva hom nogsteeds ‘n les geleer het.

  1. April 23, 2013

    […] het al oor Anderson Silva gepraat hier op gevaaalik.com. Onlangs was Anderson in 'n fight teen Chael Sonnen, 'n rematch […]

  2. May 9, 2013

    […] en verbasende kanse wat hy vat. Hierdie is een van sy beste knockouts, 'n lekker 24 sekond video. MMA is so baie fun om te […]

  3. July 8, 2013

    […] Anderson "The Spider" Silva se UFC title is die naweek van hom gevat deur Chris Weidman. Anders Silva is volgens baie MMA kenners die beste pound of pound figther ter wêreld, maar as jy windgat raak gaan iemand jou 'n les leer. In die title fight het Anderson Silva vir Chris Weidman getaunt met sy hande langs sy sye (iets wat Anderson baie doen met ouens teen wie hy fight) en toe vang Weidman hom met 'n mooi clean punch op die ken. […]

  4. November 14, 2013

    […] naweek gebeur UFC #167 en dit is ook die twintigste jaar wat die UFC aan die gang is. Om hierdie twintigste […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *