Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ronda Rousey submit Cat Zingano in 14 sekondes

Ronda Rousey het gister aand haar Women’s Bantamweight UFC tilte verdedig teen Cat Zingano, en Ronda het net weereens bewys dat sy ligjare voor enige ander vrou in die UFC is. Cat Zingano het die fight probeer begin met ‘n flying knee. Die twee fighters is toe grond toe en die fight was nog net vir 14 sekondes aan die gang toe Rousye vir Zingano submit het met ‘n armbar.

Ronda Rousey

Cat Zingano is deur twee moeilike jare voor die fight teen Rousey, met beserings en persoonlike probleme. Dit het egter niks verander aan die feit dat sy opgekom het teen die sterkste vrouens UFC fighter wat daar nog ooit was. Wie sal nou vir Ronda Rousey kan aanvat? Miskien Holly Holm, maar sy kort nog baie ondervinding voor sy haar voete in die octagon moet sit saam met Rousey.

Jy kan die 14 sekonde fight tussen Rousey en Zingano hier onder sien.

Ronda Rousey vs Cat Zingano Full fight gif

You may also like...

1 Response

  1. March 10, 2015

    […] Hel, selfs Floyd Mayweather sal in 'n MMA fight vinnig sy gat sien teen Ronda, want ek is seker Floyd ken nie so lekker van sprawl nie. Ian McCall reken hy sal Ronda op haar kop kan gooi, maar Ian McCall het my nog nooit in enige van sy fights beindruk soos wat Ronda Rousey nog het nie, elke liewe keer as sy fight nie. Sy ego is seker nog net bietjie seer na hy verloor het (alweer) by UFC #184. Dieselfde UFC #184 waar Ronda haar titel verdedig het en Cat Zingano gestop het in net 14 sekondes. […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *