Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com podcast #17: Bittereinder

Ek het opgefok, die podcast was veronderstel om laas week Donderdag al op gevaaalik.com te verskyn. Ongelukkig het my Donderdag toe nie uitgewerk soos oorspornklik beplan nie, dus het die Vrydag Bederf en die podcast in die slag gebly. Gelukkig is dit nie die einde van die wêreld nie, al het dis so gevoel vir party van julle.

Bittereinder

Ek en Soutie het by Louis Minaar se studio ‘n draai gemaak en bietjie met hom en Jaco van der Merwe gechat. Ongelukkig va Peach van Pletzen in die Kaap, gelukkig kan die ander twee lede van Bittereinder nogsteeds lekker praat. Lekker luister.

Bittereinder Podcast

Waar jy die gevaaalik.com podcast player sal vind tot ek die website code uitfigure. Jammer vir die ongerief.

N.S: Daar is iets fout met waar die podcast player deesdae verskyn. Ek is bewus van die probleem en werk daaraan. Jy kan die player van die podcast onder die “Soortgelyke gevaaalikhede” kry. Sien die image hier bo waar ek dit mooi in rooi vir jou merk. Jammer vir die ongerief, my web coding skills is baie min.

 

You may also like...

4 Responses

  1. March 27, 2013

    […] behoort aan Van Coke Kartel, wat weer weggestap het met 3 awards onder die arms. Bouwer Bosch en Jaco van der Merwe het die aand vir ons gehost. Wie sou nou kon dink dat twee ouens met baarde so mooi kan […]

  2. May 14, 2013

    […] line-up lyk as volg: Black Cat Bones (CD Launch), Bittereinder, Tombstone Pete, Natalie Chapman, Raoul and Black Friday, Gerald Clark, Stefan Dixon en Luna Paige. […]

  3. August 13, 2013

    […] daai aand, maar dit is 'n storie vir 'n ander dag. Die aand was oorheers deur Bittereinder se show. Bittereinder is regtig een van die bands wat net al hoe beter […]

  4. October 22, 2013

    […] is van die begin af vir my duidelik gewees dat Bittereinder een van daardie bands is wat jy of van hou, of jy hou nie van hulle nie. Vir my is Bittereinder […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *