Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Road to Strab “Voodoo Beach” Party by Arcade Empire

Om op te warm vir STRAB hou Arcade Empire die “Voodoo Beach” party en as ek so kyk na die line-up gaan dit ‘n party wees om nie te mis nie. En soos altyd het ons darem ‘n ticket vir jou en ‘n buddy om te wen. Maar kom ons kyk eers na al die info van die party.

Road to STRAB Party

Die line-up lyk as volg: Black Cat Bones (CD Launch), Bittereinder, Tombstone Pete, Natalie Chapman, Raoul and Black Friday, Gerald Clark, Stefan Dixon en Luna Paige. Die party begin al 15:00 op Saterdag 18 Mei en hou aan tot Arcade Empire toe maak die Sondag oggend some time.

Jy kan die Facebook Event page gaan check vir meer info. Kaartjies sal by die deur beskikbaar wees teen R80 of jy kan by TicketBreak teen ‘n discounted price van R70 vir jou ‘n kaartjie koop.

Hoe wen jy kaartjies vir jou en ‘n vriend na die party: Tweet net en vertel ons dat jy graag na die party wil gaan en mention vir @gevaaalikdotcom en @ArdadeEmpire. Eenvoudig soos dit. Jy moet natuurlik bo 18 wees om in te skryf en ons besluit is finaal. Ons luister nie na grensers nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *