Sexiest Harlem Shake sover
Ek verstaan nogsteeds nie die obsessie met die Harlem Shake nie. Tog lyk my die meme is hier om te bly vir nog so rukkie. Gelukkig is meeste van die gevaaalik.com lesers skerp genoeg om die goud uit die metaforiese kak hoop te grou vir ons. Scuubs het in ‘n comment vir ons die link na die video gelos. Die is een van daardie Harlem Shake pragstukkies. Geniet die week.
Jou Doos, kaksnaaks!