Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dagga: The Truth!

Hier is dit nou: Die Dagga Couple se kort documentary oor die geskiedenis van cannabis en dagga in Suid-Afrika.

Die interessante documentary van so om en by 15 minute toon byvoorbeeld baie van die propaganda wat al oor dagga versprei is, in Suid-Afrika en elders. Dit wys on ook hoe dagga in Suid-Afrika gekom het. Hierdie documentary is veral interessant as jy dink alles wat jy al gehoor het oor dagga is waar. Dagga is nie vir almal nie, maar is dit reg om te sê dat dit sleg is as jy dit nog nooit probeer het nie en jy nie regtig veel weet oor dagga nie? As jy besluit alkohol is nie vir jou nie is dit waarskynlik omdat jy dit al gedrink het en self besluit het jy hou nie daarvan nie, nie omdat mense vir jou gesê het dit maak jou dom nie. Kyk die documentary en besluit vir jouself. As jy klaar die documentary gekyk het, stem in ons poll aan die regterkant van die site.

You may also like...

4 Responses

  1. September 20, 2012

    […] val glad nie vir Ilze-Marie persoonlik aan nie. Die fiet van die saak is dat mense nog baie van die propaganda oor marijuana glo, dit is hoekom die propaganda geskep is in die eerste plek. Wat nou moet gebeur is dat mense […]

  2. December 18, 2012

    […] (rook, vape, eet, net soos jy wil) en wat dan gebeur in jou brein. Die rede hoekom mense wat dagga rook sulke profound en diep gedagtes het word verduidelik. Vir interesantheids onthalwe sit ek die […]

  3. January 28, 2013

    […] Rogen is 'n Canadian comedian, actor, producer, screenwriter en dagga roker. David Letterman is David Letterman en as jy nie weet wie hy is nie, dan verstaan ek nie […]

  4. April 4, 2013

    […] dagga nog onwettig is in meeste van die wêreld is net bewyse van hoe onnosel die mense wat ons regeer […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *