Seth Rogen en David Letterman praat weed
Seth Rogen is ‘n Canadian comedian, actor, producer, screenwriter en dagga roker. David Letterman is David Letterman en as jy nie weet wie hy is nie, dan verstaan ek nie hoekom jy eers nog hier lees nie. Ja, jy. Gaan vind eers uit wie David Letterman is, dan kom jy terug.

Seth Rogen en James Franco rook ‘n joint live by die 2008 MTV Awards
Seth Rogen is die co-writer gewees op Superbad en een van my gunsteling stonre movies, Pineapple Express. Hy het al vele ander flieks gehelp skryf en produce. All in all is hy ‘n fokken besige ou en kan jy nou meer hy rook weed. Hy was ‘n rukkie terug op die David Letterman se Late Show waar David die kans gekry het om Seth ‘n paar vra te vra oor weed.
Ek like Seth Rogen, hy is vir my snaaks. As jy hom ook like, of as jy hou van lag, check die video.
1 Response
[…] Express is een van Seth Rogen se flieks. In die fliek word twee stoners per toeval betrokke by 'n criminal en baie gevaaalike […]