Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: The Dagga Couple

Dagga: Police in Helicopters 3

Dagga: Police in Helicopters

Die mure van dagga-prohibition is stadig maar seker wêreldwyd inmekaar te stort. Recreational dagga gebruik is al vir meer as ‘n jaar wettig in Colorado in die VSA, asook Washington, Alaska. Hier in Suid-Afrika...

Lil Dicky – Too High 0

Lil Dicky – Too High

Jy en ‘n buddy het nou net ‘n gerolde-sigaret gerook wat vreeslik snaaks geproe het. ‘n Paar minute na julle gerook het, het julle onophoudelik begin lag vir die woord “lesbeer”. Jy het so...

The Dagga Couple vanoggend op Kyknet 0

The Dagga Couple vanoggend op Kyknet

As jy al vir ‘n rukkie gevaaalik.com volg het jy tien teen een al hier gelees van Jules en Myrtle, die Dagga Couple. Hulle is besig om die regering te dagvaar oor hulle grondwetlike...

This is Charlotte 1

This is Charlotte

Dit is geen geheim dat ek pro-dagga is nie. Ek is nie pro-dagga omdat ek wil sit en heeldag gerook raak nie. Tog met dit gesê as dit nie vir dagga was nie sou...

Cannabis in South Africa in prentjies 2

Cannabis in South Africa in prentjies

Ons weet dat baie van die gevaaalik.com lesers nie regtig lesers is nie, hulle hou baie meer van prentjies kyk. Dit is hoekom hierdie infographic  deur Below the Lion so cool is. Lekker baie informasie,...

4/20 Jozi D Day 0

4/20 Jozi D Day

Dat dagga nog onwettig is in meeste van die wêreld is net bewyse van hoe onnosel die mense wat ons regeer is. Maak nie saak of jy dagga as ‘n medisyne gebruik en of...

Your Brain on Marijuana 10

Your Brain on Marijuana

Ons almal onthou die “This is you brain on drugs” advertensies, waar jou brein as ‘n eier voorgestel word en dan as jy op drugs is, is jou brein blykbaar ‘n eier wat in...