Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gevaaalik.com ontdek ‘n video van Kurt as kind

Môre brasse,

Fokkit, ek moet sê, daar’s ‘n extra huppel in my knuppel vanoggend. Ons Oppikoppi-kaartjies is bespreek en ons is reg om Northam se fokken teels te smelt (dis nou as jy ons by die kroeg kan wegkry). Ek’t ‘n kak gevaaalike gevoel oor hierdie jaar se Koppie. Hopelik smelt ons gesigte nie te poes erg van al die briljante musiek nie.

Nou ja, so van die os op die jas en terug na Kurt Darren. Nie net het hy sy naam vir ‘n poeslike ses geslaan met sy fliek nie, maar nou het gevaaalik.com ‘n video van die perd in sy kinderjare opgespoor. Die video gaan baie verduidelik – meer as wat die normale mens op straat wil weet. Sommige van sy fans gaan flou word van ekstase en ander gaan dratie tot hul oë omdop. Doos kommin as jy my vra.

Genoeg gepraat oor die zeffer. Click play en lag jou tril af!

Groete vanaf die dansbaan!

You may also like...

3 Responses

  1. whatever says:

    Raai wie is GAY!

  2. Jessica says:

    Elke pedofiel se ‘wet dream’!!!

  3. Jakes says:

    Oh my genade, na 40 sekondes kon ek nie meer nie! fok mar dis kommin!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *