Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: November 2013

Nirvana – Smells Like Teen Spirit 0

Nirvana – Smells Like Teen Spirit

Seker een van die mees ikoniese opening van enige song ooit. Meeste mense sal dadelik weet dit is “Smells Like Teen Spirit” as hulle net die eerste paar sekondes van die song hoor. Kurt...

Ken Block doen Gymkhana 6 2

Ken Block doen Gymkhana 6

Ek sê “Ken Block” en jy sê “GYMKHANA”. Eerlikwaar as jy nie weet van Gymkhana of Ken Block nie, dan lewe jy seker onder ‘n klip in ‘n kerk se gronde en dus het...

Awkward familiefoto’s 0

Awkward familiefoto’s

Families. Mens kan hulle nie kies nie – mens kry hulle net. Hieronder is ‘n keur van awkward familiefoto’s uit die album van AwkwardFamilyPhotos.com – net om jou bietjie dankbaar te laat voel vir jou eie...

Nick Diaz Highlights 5

Nick Diaz Highlights

Al skree ek nie spesifiek vir enige fighter in ‘n MMA fight nie, is daar so paar ouens wat ek van hou om te kyk as hulle fight. Anderson Silva, George St. Pierre, Urijah...

Stoute Boudjies tralala Woensdag 4

Stoute Boudjies tralala Woensdag

Die week se Stoute Boudjies het ‘n belaglike title. In ander nuus: Het jy gehoor gevaaalik.com gaan ons eerste live podcast doen? Jy kan gaan loer na die, vir al die info: gevaaalik.com Podcast...