Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: November 2013

Pantera – I’m Broken 0

Pantera – I’m Broken

Wys my ‘n metal head wat nie van Pantera hou nie en ek wys jou ‘n poser. Pantera is een van die coolste metal bands wat daar nog was. Ongelukkig sal Patera nooit weer...

Vrydag Bederf in jou gesig 0

Vrydag Bederf in jou gesig

Dit is weer Vrydag, soos elke week die tyd. Thanks Captain Obvious. Die naweek beweeg ons ook in die laaste maand van die jaar in. Die tyd vlieg, so laat die Vrydag Bederf die...

Die ontploffende walvis 0

Die ontploffende walvis

Verbeel jou dit: Jy saag nog so aan ‘n dooie walvis, dan ontplof sy pens. Quite amazing. Hierdie video is nie vir sensitiewe kykers is nie. Met “sensitiewe kykers” bedoel ek mense wat maklik...

Stoute Boudjies laat jou broek dans 2

Stoute Boudjies laat jou broek dans

Wat sal Woensdag wees sonder Stoute Boudjies? Nie veel pret nie. Gelukkig bringe gevaaalik.com die Stoute Boudjies soos clockwork vir julle. In ander nuus: Die week se Bloumovies en Popcorn is ongelooflik snaaks. Ek...

Vrydag Bederf dui goeie tye aan 4

Vrydag Bederf dui goeie tye aan

Dit is Vrydag en dit beteken soos altyd dat dit tyd is vir die Vrydag Bederf. Vanaand kan jy The Subways live kom check, leer hier vir meer details. Geniet die week se Vrydag...

So paar Pimped Out Storte 3

So paar Pimped Out Storte

Vir meeste van ons is ‘n stort net die ding wat jy doen om jouself skoon te kry, want ons is gross eintlik en stink erg as ons nie ons liggaam skoon hou nie....

“Skud-skud, jou advertensie is uit” 1

“Skud-skud, jou advertensie is uit”

In ‘n wêreld waar ons elke dag van alle kante gebombardeer word met advertensies, het dit al hoe moeiliker geword om ‘n advertensie te maak wat deur mense onthou sal word. Die goed is...