Stoute Boudjies is my gunsteling
Ek is ‘n groot fan van dames. Veral die vroulike vorm is vir my ongelooflik mooi. Ek is defnitief ‘n boudjies ou. Dit sal ook die rede wees hoekom jy elke Woensdag die Stoute...
Ek is ‘n groot fan van dames. Veral die vroulike vorm is vir my ongelooflik mooi. Ek is defnitief ‘n boudjies ou. Dit sal ook die rede wees hoekom jy elke Woensdag die Stoute...
Op 11 November het ons iets probeer, ons het die gevaaalik.com podcast live gedoen. Hoe het dit uitgewerk? Ek het dit geniet. Dit was bietjie vreemd aan die begin, maar dit het heelwat beter...
Dit is tyd vir vakansie, vir party van ons. Jack Parow het ‘n lekker tune en video gemaak om jou sommer nou al in die mood te kry vir ‘n vakansie. “P.A.R.T.Y” is die...
Volgende jaar (wat minder as twee maande weg is) gebeur twee groot dinge vir die van ons wat Lamb of God fans is. Lamb of God kom Suid-Afrika toe en hulle documentary As the Palaces...
Dankie aan elkeen van julle wat goed in stuur vir die Random Gevaaalikhede. Dit maak my werk bietjie makliker en dit is lekker om te sien wat ons lesers snaaks of cool vind. Hou...
The Subways en Fun Lovin’ Criminals gaan jou leekr aan die jam hê volgende naweek. Jose Cuervo het die straat paarty van die jaar gereël en jy kan in die fun join. By The Mills Parking Lot,...
DIe week se Vrydag Bederf het so aar foto’s van dieselfde dame, Lauren Houldsworth. Ek hoef sekerlik nie te verduidelik hoekom daar so hele paar foto’s van haar is nie. Ek is seker jy...
Bloumovies en Popcorn is hier en die week wil Anna weet hoe sy moet maak om bietjie dame aksie te kry. Die Moot Kat is gevaaalik.com se dame wat haar bes sal doen om...
Facebook (en jou sogenaamde “vriende” op Facebook) het die vermoë om baie vinnig baie irreterend te raak. Onlangs het Bitstrips veroorsaak dat baie van ons Facebook haat. Die probleem met die Bitstrips is dat...
Het jy dalk soos ek gevoel dat Man of Steel iets gekort het? Soos humor? Of ‘n Hans Zimmer soundtrack wat nie presies soos talle van sy vorige soundtracks klink nie? Miskien ‘n Lois...
Het julle al ooit gewonder wie ons kan bedank vir die wonders van pitch-correction en AutoTune? Volgens Wikipedia is dit Eiffel 65, die Italiaanse Eurodance-groep bestaande uit Jeffrey Jey, Gabry Ponte en Maurizio Lobina....
Hierdie naweek gebeur UFC #167 en dit is ook die twintigste jaar wat die UFC aan die gang is. Om hierdie twintigste verjaarsdag te vier het die UFC ‘n video met die top 20...