Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nirvana – Smells Like Teen Spirit

Seker een van die mees ikoniese opening van enige song ooit. Meeste mense sal dadelik weet dit is “Smells Like Teen Spirit” as hulle net die eerste paar sekondes van die song hoor. Kurt Cobain se guitar riff en dan Dave Grohl wat perfek inklim met die dromme. Daardie guitar riff is een van die eerste goed wat baie mense leer speel as hulle ‘n begin guitar speel. Dit is ‘n eenvoudige power-chord riff, maar dit steek in jou kop vas.

nirvana smells like teen spirit

Nirvana was miskien nie die most technical band nie, maar Kurt Cobain was ‘n ongelooflike goeie songwriter. Jy kan in “Smells Like Teen Spirit” ook hoor dat vir Kurt dit in baie gevalle meer gegaan het oor die klank van ‘n woord as die betekenis van die woord, soos byvoorbeeld: “A mulatto, an albino, a mosquito, my libido, yay!”. Selfs Dave Grohl se dat hy ongelooflike baie geleer het van songwriting by Kurt Cobain, en as jy luister na Foo Fighters sal jy saamstem dat Dave Grohl ook ‘n baie goeie songwriter is.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *