Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bloumovies en Popcorn: Afrikaans of Engels

Die Moot Kat is terug en die week het help sy iemand om te kies tussen ‘n Afrikaans dame en ‘n Engelse dame. Lekker. Los jou vraag vir die Moot Kat onder in die comments. Lekker, sien julle in volgende week se Bloumovies en Popcorn.

Olivia Wild Blond vs Brunette

Amper soos kies tussen ‘n blond en ‘n brunette, maar einlik nie

 Afrikaans of Engels vir WHAAAP?

Moot Kat,

Ek sit met ‘n situasie en omdat ek nie kan kies nie het ek gedink om jou te vra om hulp. Ek het op die stadium twee girls wat ek sien, hulle weet van mekaar. Ek pomp nog nie een van die twee nie, maar albei is baie hot vir my. Die een is Afrikaans en die ander Engels.

Die tyd het gekom dat ek my keuse moet maak tussen die twee en ek kan nie kies nie. Kan jy dalk so paar voorstelle maak?

Hello Whaaap,

Eerstens- as altwee weet van mekaar, hoekom sal jy net een wil kies? Met dit gesê hang dit seker af van ‘n verskeidenheid van goed- watter een is mooier? Watter een stimuleer jou meer met geselsies en kak? Daar moet immerse en wees wat ‘n tad meer compatible is met jou en jou maniere?

Jou keuse gaan maar moet gaan op gevoel… iewers binne jou, of dit nou in jou hart of broek is sal jy weet watter een jy meer wil hê- vat haar en maak haar joune want jy kan ook net vir so lank nie iets pomp nie…

Persoonlik verkies ek Afrikaanse oukies, maar ek het ook al ‘n sout piel of twee gehad. Nie een van hulle het teleurgestel nie maar as dit kom by gesels nou en dan was daar maar ‘n paar kommunikasie problem, hulle kry net nie Afrikaanse mense se maniere so lekker nie.

Verder is dit goed dat jy een wil kies, jy kan daai even as jou selling point gebruik siende altwee van mekaar weet, iets soos “Hey, ek het twee cherries gehad maar jy is net te great om te deel en dit moet vir jou baie sê”. Iets gay, meisies love daai shit.

Sterkte met jou keuse, (as jy jou kaarte besonders goed speel kan jy dalk even nog die ander een benader as dinge nie met die een uitwerk nie).

Groete en liefde,

Die Moot Kat

You may also like...

1 Response

  1. Anna says:

    Hey Kat,

    Ek is ‘n dame in haar vroë twintigs. Ek het al ‘n paar verhoudings in my lewe gehad maar daar is een ding wat ek nog altyd wil try en nog nooit het nie. Ek wil ‘n hot meisie in die bed in kry. Ek is hot vir mooi girls en ek praat nie net vna nuuskurig hot nie, ek praat van nat panty hot.

    Enige voorstelle oor hoe ek moet maak. Hoe kry ek ‘n girl om saam my lesbian te speel maar te verstaan dat ek nogsteeds meeste van die tyd penis gaan wil hê. Ek soek nie ‘n verhouding met ‘n girl hê nie, net ‘n lekker vry en spyker.

    Groete,

    Anna

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *