Ken Block doen Gymkhana 6
Ek sê “Ken Block” en jy sê “GYMKHANA”. Eerlikwaar as jy nie weet van Gymkhana of Ken Block nie, dan lewe jy seker onder ‘n klip in ‘n kerk se gronde en dus het jy nog nooit met enige iemand gepraat nie. Maar hier is nog van Ken Block en sy Gymkhana malligheid. Een ding is verseker, Ken Block weet van kar bestuur. Hy sal sirkels drift om elke zeffer en sy Uno is Centurion. Hier is Ken Block Gyhmkhana 6. Dit lyk na fun!
Die video gaan my nou nie laat jaag om die nuwe Need for Speed te koop nie, maar Ken Block en die Gymkhana videos bly darem maar cool. En die een het lekker Slayer in! Wat dink jy?
Die man ken van Gymkhana ja – vaar nie so ver great in die WRC nie, maar hy word beter
fkn sweeeet!!!