Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bloumovies en Popcorn: Does size matter?

Die Moot Kat is hier om al jou brandende vrae te beantwoord in Bloumovies en Popcorn. Niks is off limits nie, so gooi jou vraag in die comments hier onder. Hierdie week wil PietPiepie weet of die size van jou potlood regtig saak maak vir die gevaaalike dames.

sizedoesmatterdickwad

Does size really matter?

Hey Moot Kat,

Ek gaan nie om die bos tos nie. Hier is my vraag: Does size really matter?

Groete,

Piet Piepie

Die Moot Kat Antwoord

Hello Piet Pieppertjie,

Vra jy omdat jy moet rely op die motion van die ocean of omdat jou skip te hard deur die golwe breek?

Kyk, ek wil graag vir jou sê dat dit nie doen nie, maar ongelukkig gaan jy nie ‘n 5cm krom-dildo in enige meisie se bedkassie kry nie. Meisies praat onder mekaar; ons lag of sê iets aangenaam oor ouens se size, and I’ve heard them all. Jy kry ook wel die meisies wat graag ‘n piel so groot soos ‘n donkie sn wil hê… vermy hulle in any case.

As jou voël te groot is voel dit of iemand jou ram met ‘n unresponsive rubber arm, of dis altans hoe ek image rape met ‘n rubber arm sal voel. Dis nie great nie. Jy begin naderhand dink aan jou organe se veiligheid en vergeet sommer heeltemal dat jy besig is om te naai. Seks moet lekker wees, dit moet nie voel of jy geboorte gee nie.

So ver as wat ‘n oversized clit, under sized dick gaan- het ek rerig nodig om vir jou te sê dat jou meisie nie moet wonder of jy haar vinger of spyker nie.

Dis ‘n eeue oue vraag met geen defnitiewe antwoord nie. As jy dink jou penis is groot in vergelyking met wat jy al gesien het, dan is hy seker. As jy moet wonder of jou voël te klein is- dan is mini me versteekseker!

Met dit gesê; ‘n Lochness in jou broek is nie nodig nie. As jy ‘n vaste meisie het behoort jy seker te weet waarvan sy hou en wat nie. As jy lack in die dick department gee haar maar bietjie meer plesier beforehand dan behoort dit nie 3de werêld probleme te veroorsaak nie.

As jy nie ‘n vaste pomp het nie, who gives a shit. Maak net seker jy’t nie meer dick in jou persoonlikheid as in jou broek nie!

Liefde in meters,

Moot Kat

You may also like...

6 Responses

  1. pisgesig says:

    Een van die beste antwoorde op die vraag wat ek nog gesien het

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Ek het ‘n paar keer hardop gelag toe ek die antwoord lees na Moot Kat dit vir my gestuur het. “Liefde in meters,” aaaaaaaaaaaaahahahahahahaha

  3. Henno Kruger says:

    Hahahaha, briljante antwoord Moot Kat 🙂

  4. Walter says:

    Ja daar het ons dit. Die Beste is “jou meisie nie moet wonder of jy haar vinger of spyker nie. ” daar gaan size saak maak.

  5. RocketLou says:

    Die beste waarheid is, moet jou nie soos ‘n dick gedra met jou girl nie, hulle kan nog ‘n kort tottie miskyk maar nie kak gedrag nie, Well Said!

  1. November 27, 2013

    […] nie. Gelukkig bringe gevaaalik.com die Stoute Boudjies soos clockwork vir julle. In ander nuus: Die week se Bloumovies en Popcorn is ongelooflik snaaks. Ek het my kop af gelag. Daar word gevra of die size van jou slong regtig […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *