Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: January 2013

Tool – Right in Two 3

Tool – Right in Two

Tool is bekend vir Maynard James Keenan se lirieke. Daar is hordes websites waar mense die verskuilde betekenis agter al die lirieke van Tool probeer bepaal. Ek het al ‘n interview gesien waar Mynard...

Mastodon – Curl Of The Burl 3

Mastodon – Curl Of The Burl

Mastodon se “Curl Of The Burl” is presies wat ons kort na gister se tragedie met Deon Esterhuizen. Ek sal maar dat my Satanistiese (Soos Deon se enkele fan dit genoem het in sy...

Anderson “The Spider” Silva 6

Anderson “The Spider” Silva

As jy die UFC kyk sal jy weet dat Anderson Silva is elke keer ‘n exciting fight om te kyk. Hy is pond vir pond die beste fighter wat daar tans in professional mixed...

Limp Bizkit – Boiler 4

Limp Bizkit – Boiler

Ek het laas naweek die Saterdag oggend terwyl ek in ‘n couch lock was weer Limp Bizkit se Chocolate Starfish and the Hot Dog Flavored Water ontdek. Vir die eerste keer in ‘n lang...

Far Cry 3 – Review 4

Far Cry 3 – Review

Ek hou van games waar ek kan rond sneak en mense vermoor voor dat hulle nog weet wat gaan aan. Maar soms is ek haastig en dan hou ek daarvan om die vryheid te...