Monthly Archive: January 2013

Kennedy Center Honors – Led Zeppelin 1

Kennedy Center Honors – Led Zeppelin

Led Zeppelin is defnitief een van die beste rock bands wat daar nog ooit was. Dit is jammer dat die John Bonham (drums) se dood Led Zeppelin as ‘n band tot ‘n einde gebring...

Die 100 Slegste Pickup lines 0

Die 100 Slegste Pickup lines

Ons almal het al van hulle gehoor. Sommige van ons is fokken goed met hulle gebruik. Slegte pickup lines is snaaks vir die van ons wat sien hoe ander dit gebruik. Die ou was...

Stoute Boudjies en ‘n nuwe formaat 9

Stoute Boudjies en ‘n nuwe formaat

Die week se Stoute Boudjies lyk effens anders. Gewoonlik scroll jy af en sien elke Stoute Boudjies of Vrydag Bederf foto is al sy glorie. Nou try ek bietjie iets nuuts, jy moet click...

Jack Parow & PHFat – Spring Moederfokker 4

Jack Parow & PHFat – Spring Moederfokker

 STOP ALLES! Jack Parow en PHFat se video vir “Spring Moederfokker” is uit. Dit is ‘n great party song die. Jack Parow en PHFat is defnitief deel van Suid-Afrika se beste rap acts. Plus...

Dream Theater – As I Am 0

Dream Theater – As I Am

Sover dit progressive rock/metal aangaan is elke persoon se opinie anders. Ek moet erken dat ek ook vinnig my neus sal optrek as dit by progressive rock/metal kom. As a result kry ek nie...

Compressorhead – Metal was nog nooit so metal nie 0

Compressorhead – Metal was nog nooit so metal nie

Ek sê nou al vir ‘n rukkie ons lewe in die Matrix. Lyk my ons gaan op die ou einde net in ‘n Terminator movie leef. Dit is nou as Compressorhead enige iets daarmee...

Grand Theft Auto V nuwe screen-shots verskyn 0

Grand Theft Auto V nuwe screen-shots verskyn

Soos die jaar verder aan beweeg, kom die release van Grand Theft Auto V al hoe nader. Die naweek het ‘n paar screen-shots van GTA V verskyn op die internet. En aangesien jy so verveeld is...

Black Kid at a Rave lyk deurmekaar 1

Black Kid at a Rave lyk deurmekaar

Ek weet wat jy dink: “Fake. Black kids don’t rave.” En jy is reg… jou rassis. Die outjie in die video rave nie though, maar hy lyk soos wat ek lyk as ek klomp...

Extreme Cow Tipping 0

Extreme Cow Tipping

“Cow Tipping” is ‘n ou (en verskriklike vertraagde) Amerikaanse (seker hoekom dit vertraag is) tradisie. Hoe cow tipping werk is jy sneak op, op ‘n bees of koei wat slaap en stamp die arme...