Monthly Archive: January 2013

FNB gee die jeug ‘n stem en die ANC like dit niks 6

FNB gee die jeug ‘n stem en die ANC like dit niks

FNB het op 17 Januarie 2013 ‘n campaign begin wat ‘n stem gee aan die mense van wie ons nie baie hoor nie, die jeug van Suid-Afrika. In die video’s sien mens kinders van Naledi...

White Women’s Workout 0

White Women’s Workout

Ek wou eers vandag iets post oor Sunette Bridges, maar om haar te kry om ‘n eenvoudige vraag soos “Is jy ‘n Christen?” te beantwoord is moeiliker as wat ek gedink het dit sal...

Holi One Festival vir Johannesburg aangekondig 1

Holi One Festival vir Johannesburg aangekondig

Laas week het ons die nuus dat die Holi Festivals Suid-Afrika toe kom met julle gedeel. As jy dit gemis het, ek verduidelik alles oor die festivals daar ook. Die belangrike ding hier is...

Vrydag Bederf soos suurstof 0

Vrydag Bederf soos suurstof

Die week se Vrydag Bederf het weer ‘n gevaaalike dame om met julle te deel. Ek weet nie veel van haar nie, maar ek kan jou wel sê dat sy besig is om haarself...

Leser musiek voorstelle 2

Leser musiek voorstelle

Die laaste week het ek nogal baie musiek voorstelle gekry. Sommige van die bands het ek al gehoor, van dit het ek nog nooit gehoor nie. Ek het gedink dit sal ‘n goeie idee...

Whole Lotta Sabbath 1

Whole Lotta Sabbath

Deel van die rede hoekok ek dit so baie geniet om gevaaalik.com te doen is oor die feedback en interaction wat ek kry met julle wat die site kom besoek. Dit is juis hoe...

Jay Z en Jimi Hendrix – Voodoo Problems 5

Jay Z en Jimi Hendrix – Voodoo Problems

Ek is nie ‘n fan van mash ups nie. Meeste van die tyd is die oorspronklike liedjies baie beter appart. Moet my nie verkeerd verstaan nie, “Voodoo Child” van Jimi Hendrix bly ‘n epic song. Ek...

Van Coke Kartel ft. Jack Parow – Chaos 0

Van Coke Kartel ft. Jack Parow – Chaos

Suid-Afrika se voorste Afrikaans rock band, Van Coke Kartel, se nuwe video vir die song “Chaos” is uit. “Chaos” is die song wat hulle saam met Jack Parow gedoen het en die song kom...

Stoute Boudjies relax net 1

Stoute Boudjies relax net

Dit is Woensdag en dit is Stoute Boudjies tyd. Wel bietjie laat op die stadium van die dag, maar daar was baie ander cool goed wat ons die week al met julle gedeel het....

Corey Taylor en Dave Grohl – Can To Can’t 9

Corey Taylor en Dave Grohl – Can To Can’t

‘n Hele ruk terug het Corey Taylor getweet oor die song wat hy saam met Dave Grohl en Butch Vig gemaak het. Die song is nou uiteindelik beskikbaar en dit is deel van die...

Holi Festival of Colour is oppad Suid-Afrika toe 2

Holi Festival of Colour is oppad Suid-Afrika toe

Holi festival is iets wat oorspronklik ontstaan het in Indië. Dit is ‘n celebration van die vryheid en kleur van jou lewe elke dag. Daar word gekleurde poeiers in die lug gegooi (en na...

Tool cover Led Zeppelin – No Quarter 2

Tool cover Led Zeppelin – No Quarter

Na ek laas week die video van “Kennedy Center Hounours Led Zeppelin” hier op gevaaalik.com met julle gedeel het, het ek iets onthou. Tool het ook al ‘n cover van ‘n Led Zeppelin song...