Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf uit die boonste rakke

Dit is Vrydag Bederf tyd. Julle los al hoe meer comments hier op gevaaalik.com. Dit is great dat julle deelneem in die gesprek en julle opinies deel. So hier en daar is daar ‘n doos, maar die groot meerderheid van julle probeer op ‘n konstruktiewe manier bydrae tot die gesprek. Dit is lekker om te lees.

Die snaakse ding is dat die Vrydag Bederf en die Stoute Boudjies steeds die minste comments kry. Ek het altyd gedink dat daar die meeste is om oor te praat, soos watter foto van die Vrydag Bederf jy die meeste van hou. Die meerderheid van die comments word deur ouens gelos, maar so hier en daar dra ‘n dame ook by. Dit is verbasend hoe baie dames ook ondersteuners is van gevaaalik.com. Laat loop met die comments en al die ander goed wat julle in my rigting stuur.

Vrydag Bederf 20130125 (10)

Vrydag Bederf 20130125

Vrydag Bederf 20130125 (2)

Vrydag Bederf 20130125 (3)

Vrydag Bederf 20130125 (4)

Vrydag Bederf 20130125 (5)

Vrydag Bederf 20130125 (6)

Vrydag Bederf 20130125 (7)

Vrydag Bederf 20130125 (8)

Vrydag Bederf 20130125 (9)

Vrydag Bederf 20130125 (11)

Vrydag Bederf 20130125 (12)

You may also like...

7 Responses

  1. Pisgesig says:

    Goeie werk. Ek sal sê, maybe, perhaps, in die top 3

  2. Pisgesig says:

    @stokkies: ek het weer die uitgawe bestudeer, en ek het besluit, vir my, is dit nommer een. dankie ou maat

  3. Pisgesig says:

    Ek vote vir die eerste prentjie : eenvoudig pragtig

  4. Pisgesig says:

    Then again, nommer 5 maak my hartseer

  5. rocketlou says:

    Ek verkies die een met die pienk baaikostuum op die strand. njammies!!!!

  6. Stix says:

    @rocketlou: Sy is baie mooi ja.

  7. cyril says:

    Ek hou van die instruksies op girl 6 se pakkie.. “select start “

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *