Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies is beter

Stoute Boudjies! Die teken dat jou werks week al amper halfpad is. Na 2 jaar se ondersoek kan ek nou met alle veiligheid vir julle sê dat Stoute Boudjies van die beste entertainment is wat jy kan kry om jou boring dag by die werk bietjie vinnger te laat verby vlieg.

Nog iets wat jou sal entertain is die gevaaalik.com podcast. Gister het ons die podcast met Deep Fried Man op die site gesit en die terugvoer is al klaar great. Een ou het so paar van sy favourite quotes uit die podcast gister getweet. Ek het so lekker vir sy tweets gelag ek het besluit om die twee van die quotes deur @wyngaard sommer hier met julle te deel ook.

Don’t abuse your dogs, don’t poach rhinos and don’t be an asshole

Kids, don’t say ‘Fuck’ or ‘Cunt’. Those are the bad words

Dankie aan almal wat vir ons laat weet het dat hulle die podcast geniet. Dit is great om te hoor dat julle dit like en dit is great om julle feedback te hoor.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *